Used 2005 Sprite Swing for sale, BloemWa, Johannesburg, Gauteng | Durban, Kwazulu-Natal | Cape Town, Western Cape
Print

Description

Pragtige woonwa. Met alles.

Tente: Vol tent, Rally Tent, Add a Room.

Sleepkombers, Grondseil, Spaarwiel, Gasbottel, waterbottel met pompie.

Buite kombuis met stoof en wasbak en breekware.

Eiland dubbel bed en voorste eethoekie bed. Slaap 3.

Groot Yskas en Mikrogolf.

Smuk wasbakkie met spieel.

Volledige diens en padwaardigheid ingesluit.

Finansiering kan gereel word.

Bel Jacky 0837028970.

 


2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing2005 Sprite Swing

Send an Enquiry

Powered by Caravan24.co.za
S.A.'s Caravan Dealer & Caravan Resort Network